Welkom By Wildsweg
Los Jou Spoor
Ons by Wildsweg glo daarin om 'n merk in die wêreld agter te laat, net soos ons dit in die natuur doen. Los jou spoor. Ons fokus op uitsonderlike kwaliteit klere wat met sorg en persoonlike aandag vervaardig word. Elke kledingstuk vertel 'n unieke storie van 'n spesifieke dier, en saam vorm hulle 'n besondere versameling. Hierdeur skep ons bewustheid van hul bedreigde statusse. Elke produk word persoonlik oorsien, en saam dra ons ons steentjie by tot die bewaring van die natuur.
Gereelde Vrae / FAQ
Wanneer ontvang ek my klere?
Elke item word met die hand gemaak en sal binne 4-8 dae vanaf die aankoopdatum gestuur word.
Wat as ek nie tevrede is met my produk nie?
Ons sal jou produk sonder enige koste omruil.
Hoe spoor of track ek my bestelling?
Sodra jou items gestuur is, stuur ons vir jou ‘n volgnommer.
Hoe weet ek watter grootte ek is?
As jy nie seker is nie, stuur ons gerus ‘n navraag, en ons sal vir jou ‘n maatgids stuur wat presies wys watter grootte jy moet koop. En as dit nie ‘n perfekte pas is nie, sal ons dit gratis vir jou omruil.
When will I receive my apparel or clothes?
Each item is handmade and will be shipped within 4-8 days from the date of purchase.
What if I’m not happy with my product?
We will exchange your product at no cost.
How do I track my order?
Once your items are shipped, we will send you a tracking number.
How do I know what size I am?
If unsure, send us a query, and we will send you a measurement guide that will show you exactly which size to buy. And if it’s not a perfect fit, we will exchange it for free.